5 Comments

  1. Dus lekker om jou nuwe blog te lees, jou nuwe liedjie beteken baie vir my. Ek gaan deur n moeilike tyd in my lewe, en ek weet nie altyd party dae hoekom ek nog leef nie. Hulle se daar is n doel, maar ek sien dit nie.

    Ek is dankbaar vir jou musiek en miskien kan jy n show om doen in Pietermaritzburg. Dit sal wonderlik wees om weer een van jou shows te sien.

    Sien uit na jou nuwe album.

    Baie liefde
    Chanel

  2. Dis so mooi Blog soveel dinge om na uit te sien klaar my CD gepre-order kan nie wag nie. So dankbaar en n groot voorreg om jou en jou gesin al die jare te ondersteun sien uit na nog baie jare van ongelooflike musiek. Sal jul almal altyd ondersteun maak nie saak wat nie

    Vriendelike groete en liefde
    Chantell Stevens

  3. Juanita, ek sal altyd opkyk na jou. En jy en ek is op dieselfde golflengte. Dankie vir jou menslikheid en liefde.

  4. Jy is net meer as Amazing!
    Soos die jare aanstap is dit net amazing om te sien hoe alles beter en beter raak, alhoewel ek alles van die “ou dae” verlang, daai gevoel van n brief in die pos kry, daai gevoel van storm na die cd winkel om die nuwe cd te kry, maar so verander alles maar wat dieselfde bly is jou omgee, liefde en hart, dit laat mens “save” voel, met elke drukkie gaan my brein deur n trip van memory lane want nog na al die Jare is jy diesele amazing engel mens vir wie ek so lief is en wat my lewe werklik verander het. So lief vir jou!

  5. Wat ñ mooi blog… Baie baie geluk met alles wat jy aanpak. Dankie dat jy vir ons so groot Inspirasie is. Dat ons Jesus deur jou oë kan sien. Sjoe jy los my talle kere sonder woorde. Dan kyk ek op en sê. Dankie Jesus dat ek deel van Juanita se musiek kan wees. Dat ek die voorreg het om te kan luister hoe sy eindelik met elkeen van ons praat. Juanita jou hart is regrig mooi. Jou menswees is iets baie besonders. Ja jy is ñ vrou en ñ ma. Jy maak foute maar jou foute is nooit so groot soos God se genade oor jou. Jy is net AMAZING…

    Dankie vir my pakkie. My CD en USB
    Dankie vir jou mooi hart.
    Liefde Groete
    Maryna

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *